Die Islam as uitdaging in kerklike en staatkundige perspektief

J. A. Naude
1986 Verbum et Ecclesia  
Die geskiedenis van kontak tussen Moslems en Christene is 'n tragiese geskiedenis van gebrekkige kommunikasie. Die meeste van ons weet so min van die Islam dat daar gewoonlik daarna as Mohammedanisme en na Moslems as Mohammedane verwys word. As u ooit so ver gekom het om die Koran in vertaling te lees, het u dit seker betreklik vervelige leesstof gevind. Die Oosterse kleredrag, die lang rokke van die mans en die vormlose rokke van die vroue waaronder langbroeke uitsteek, vind ons eienaardig.
doi:10.4102/ve.v7i2.954 fatcat:qaxor4ilmfefvfetj7v65rkpzq