A copy of this work was available on the public web and has been preserved in the Wayback Machine. The capture dates from 2019; you can also visit the original URL.
The file type is application/pdf
.
Oor 'n Esbos, 'n panfluit en 'n bosjannetjie - ofte wel: Die ruimte in die kinderboek met verwysing na Waar is Pappa se panfluit? van Elsabe Steenberg
1985
Literator
Ten spyte van die feit dat ruimte saam met karakter en tyd as 'n basiese struktuurelement beskou word, merk Bal (1980:101) tereg op dat "weinig concepten uit de theorie van narratieve teksten zijn zo vanselfspreken, en tegelijkertijd zo vaak gebleven al het begrip ruimte". Onlangse studies toon egter 'n toenemende bewussyn van die belangrikheid en veeldoeligheid van ruimte en ruimtebeelding in die roman. Dit blyk dan ook uit die term ruimte wat al hoe meer gebruik word in plaas van plek,
doi:10.4102/lit.v6i2.911
fatcat:iydud36b5ngb7dhjrwwwlascmi