'n HISTORIES-KRITIESE STUDIE VAN DIE

E Leerplan, I Leerboek, Hollands, Afrikaans Op, Diekaaplandse Middel­
unpublished
In Proefskrif voorgel~ ter gedeeltelike vervulling van die vereistes vir die graad van Doctor Educationis in die Fakulteit van Opvoed­ kunde, Universiteit van Suid-·Afrika (P.U.K. vir C.H.O.) deur W.H. Vos, M.A., B.Educ. PROMOTOR: Prof. dr. J. Chr. Coetzee, M.A., M.Ed., D.Phil. Desember 1948 VOORWOORD. Die vraag is a1 dikwels gestel: Wat is ver­ keerd met ons taalstudie? Leke en gesaghebbendes het al menings gelug; onderwysers moes al verde­ digend ontree; ta8.lkommissies het al die probleem
more » ... gepak maar nogtnns het dit onopgelos gebly, nl. In gewenste peil word nie deur kandidate by eksamens bereik nie. Oor die oorsake van hierdie toestand kon geen eenstemmigheid tot dusver bereik word nie. Die toestand het my genoop om navorsingswerk in verband met hierdis. aktuele vraaf,stuk te onderneem om sodoende te probeer om tot In moontlike oplossing te geraak. Deur middel van In histories-kritiese studie van die ontwikl~eling van die leerplan en die leerboek het ek p,etrag om die oorsake van h1erdie toe stand van sake OD te s~oor en om wenke aan die hand to gee wnt moontlik tot In oplossing van die vraagatuk sal lei. Ek moat erken dnt ek tot onverwagte gevolgtrek­ kings gekom het, nl. dat dear op die Kanplandse skole 'n gebrek is aan (1) omlynde doelstelllngs in die onderrig van die vnk; (ii) In duidelik-omskrewe studiekursus; (iti) deeglik-saamgestelde leerboeke en (iv) goeie metodes van onderrig. Veral gevolg­ trekking (:Lv)' Was vIr my onverwags, omdat ons taal­ onderwysers tans sulka hoe taalkwalifikasies besit. Wet ek egter vroeer uit dj.e oog verloor het, was die feit dat taalbevocgdhflde geerJsins 'n waarborg vir 'n goeie taalonderwysor is nie, maar dnt daar ander en belaneriker hoedanigbede is WA.t In taalonderwyser ii. Ek het baie genot on vrug uit die studie geput. Die bron van my inspirasio was egter my promotor, prof. dr. J. Chr. Ooetzee, aan wie ok hier my opregte dank en waarderin~ wil betuig vir sy besondere lei­ ding en aanmoediging in verband met hierdie studie. iii. nIt is only by v.musing oneself that one can learn••••• The whole art of teaching is only the 'art of awakening the natural curiosity of young minds for the purpose of satisfying it afterwards; and curiosity itself cr-m be vivj.d and wholesome only in proportion as the mind is contented and happy. ,
fatcat:ezs7tm2wjfcqnk4fo2jbogamom