A copy of this work was available on the public web and has been preserved in the Wayback Machine. The capture dates from 2018; you can also visit the original URL.
The file type is application/pdf
.
"Betrokke Kritiek"-Literatuurkritiek wat die wêreld verander? Literatuurkritiek ná Teorie 1
unpublished
1. Inleiding 1.1 Een boekeblad Vroeër vanjaar het 'n redelik heftige debat oor die Afrikaanse literatuurkritiek in dagblaaie uitgebreek nadat Media24 aangekondig het dat daar voortaan nie meer drie afsonderlike boekeblaaie-in Beeld, Volksblad en Die Burger sal verskyn nie, maar slegs een nasionale boekeblad. In plaas van drie boekbladredakteurs is daar nou een superredakteur 2. Skrywers en literatore het dadelik 'n bohaai opgeskop en hulle sterk hierteen uitgespreek. By die Stellenbosch
fatcat:ebqqvxocozh6vmuljg7oh6c4u4