A copy of this work was available on the public web and has been preserved in the Wayback Machine. The capture dates from 2019; you can also visit the original URL.
The file type is application/pdf
.
Strategiee vir die bevordering van Latyn as hoerskoolvak in Transvaal
2014
Akroterion
VARIA DIDACTICA Strategiee vir die bevordering van Latyn as hoerskoolvak in Transvaal Daar is reeds in die Desember 1990-uitgawe van Akroterion melding gemaak van die SPQR-dag vir hoerskoolleerlinge en die Schola Latina vir laerskoolleerlinge wat deur die Departement Latyn, U.P., aangebied word (Schumann 1990:137). Die Departement het egter tot die besef gekom dat dit ook belangrik is om twee verdere belangegroepe te bereik, naamlik die vakvoorligters en die Latynonderwys~rs.
doi:10.7445/36-1-2-935
fatcat:7cvuxqm6tfhtlbklvyxv7e5l2m