A copy of this work was available on the public web and has been preserved in the Wayback Machine. The capture dates from 2020; you can also visit the original URL.
The file type is application/pdf
.
Die Christelike boodskap en die nie-Christelike religieuse besef en godsdiens (ook van die moderne mense)
1950
Koers : Bulletin for Christian Scholarship
DIE CHRISTELIKE BOODSKAP EN DIE NIE-CHRISTELIKE RELIGIEUSE BESEF EN GODSDIENS (OOK VAN DIE MODERNE MENS). I. INLEIDING. Sinds die verskyning van dr. H. Kraemer se besonder belangrike boek, The Christian Message in a non-Christian world (1938) is die vraag of en in hoeverre daar in die prediking en gemeente-opbou aangesluit moet word by die nie-Christelike besef en godsdiens druk bespreek in sendingen teologiese kringe. Aangesien, soos Cicero reeds opgenierk het, daar geen volk, hoe barbaars ook
doi:10.4102/koers.v17i5.1956
fatcat:aky4qijhjne7hfj2ey37hrjqme