A copy of this work was available on the public web and has been preserved in the Wayback Machine. The capture dates from 2018; you can also visit the original URL.
The file type is application/pdf
.
A collection of Book Reviews for Volume 20, Issue 1
1999
Literator
Van Vliet, Eddy. 1998 . '« Pleidooi vir die poësie. (Vertaal deur Heilna du Plooy.) Pretoria : Protea poesie. 48 p ISBN 0-620-22858-X. Die skrywer van '« Pleidooi vir die poesie is 'n advokaat in sy geboortestad, Antwerpen, maar ook 'n bekende Vlaamse digter en bloemleser. ('n Tiental gedigte uit sy pen verskyn as bylae tot die publikasie.) Die vertaling van die opstel in Afrikaans moet gelees word teen die agtergrond van die kwynende prominensie van die digkuns in die Afrikaanse literêre huishouding.
doi:10.4102/lit.v20i1.456
fatcat:c7skrp336neizgb2nna6fjdkwa