Genetiese manipulering van die gis Saccharomyces cerevisiae betreffende polisakkariedbenutting

I. S. Pretoruis
1992 South African Journal of Science and Technology  
Die gis Saccharomyces cerevisiae word wêreldwyd as die belangrikste kommersiële mikro-organisme bestempel en geniet sogenaamde ABAV-status (Algemeen Beskou As Veilig) weens dié gis se eeue lange verbintenis met voedselproduksie (bv. brood, wyn, bier, proteienaanvulling en geurstowwe).
doi:10.4102/satnt.v11i2.530 fatcat:nj45mva2kjf2zecn5yq4u3lsfq