For a Better Dictionary: Revisiting Ecolexicography as a New Paradigm
Xiqin Liu, Jing Lyu, Dongping Zheng
2021
Lexikos
Driven by practical conundrums that users often face in maximizing (e-)dictionaries as a companion resource, this article revisits and redefines ecolexicography as a new paradigm that situates compilers and users in a relational dynamic. Drawing insights from ecolinguistics and cognitive studies, it appeals for rethinking the compiler-user relationship and placing dictionaries in a distributed cognitive system. A multidimensional framework of ecolexicography is proposed, consisting of a
more »
... vel and a macro-level. To the micro-level, both symbolic and cognitive dimensions are added: (1) the dictionary can be symbolically viewed as a semantic and semiotic ecology; (2) dialogicality should be highlighted as an essential aspect of e-dictionary compilation/ design, and distributed cognition can be emancipatory for rethinking dictionary use. The macrolevel concerns the obligations of lexicographers as committed to three interrelated ecologies or ecosystems: language, socio-culture and nature. Transdisciplinary in nature, ecolexicography involves a holistic, systematic and integrative methodology to nourish lexicographical practice and research. Corpus-based Frame Analysis is introduced to identify ecologically destructive frames and ideologies so that the dictionary discourse could be reframed. The study upgrades our understanding of the ontological, epistemological and methodological aspects related to ecolexicography, serving as a call for philosophical reflections on metalexicography. It is also expected to create an opportunity for lexicographers to examine problems with (e-)dictionaries in a new light and dialogue about how to find solutions. Opsomming: Vir 'n verbeterde woordeboek: 'n Herbesoek aan die ekoleksikografie as nuwe paradigma. Voortgedryf deur praktiese probleme wat gebruikers dikwels ervaar in die maksimalisering van (e-)woordeboeke as 'n handboekhulpbron, word 'n herbesoek http://lexikos.journals.ac.za; https://doi.org/10.5788/31-1-1648 (Article) Xiqin Liu, Jing Lyu and Dongping Zheng aan die ekoleksikografie gebring en word dit geherdefinieer as nuwe paradigma wat samestellers en gebruikers in 'n relasionele dinamika posisioneer. Uit insigte wat verkry is uit die ekolinguistiek en kognitiewe studies word daar gevra om 'n herbesinning van die samesteller-gebruikers-verhouding en om woordeboeke in 'n verspreide kognitiewe stelsel te beskou. 'n Multidimensionele raamwerk van die ekoleksikografie, wat bestaan uit 'n mikro-en makrovlak, word voorgestel. Tot die mikrovlak word beide simboliese en kognitiewe dimensies gevoeg: (1) die woordeboek kan simbolies beskou word as semantiese en semiotiese ekologie; (2) diskoers moet beklemtoon word as 'n essensiële aspek van die samestelling/ontwerp van die e-woordeboek, en verspreide kognisie kan bevrydend wees vir die herbeskouing van woordeboekgebruik. Die makrovlak is gemoeid met die verpligting van leksikograwe wat verbind is tot drie ekologieë of ekostelsels wat onderling aan mekaar verbonde is: die taal, sosiokultuur en natuur. Die ekoleksikografie, transdissiplinêr van aard, behels 'n holistiese, sistematiese en integrerende metodologie om die leksikografiese praktyk en navorsing te voed. Korpusgebaseerde Raamanalise word gebruik om ekologies destruktiewe raamwerke en ideologieë te identifiseer sodat woordeboekdiskoers geherdefinieer kan word. Hierdie studie verbeter ons begrip van die ontologiese, epistemologiese en metodologiese aspekte wat verband hou met die ekoleksikografie, en ontlok filosofiese denke rakende die metaleksikografie. Daar word ook verwag dat dit 'n geleentheid vir leksikograwe sal bied om probleme rakende (e-)woordeboeke in 'n nuwe lig te ondersoek en vir gesprekvoering oor hoe om oplossings vir hierdie probleme te vind.
doi:10.5788/31-1-1648
fatcat:dy2p6zhn3negnp4d76rsmr5k3i