In memoriam: Agnes Barbara Bosch

E. F. Kotzé
1998 Literator  
Op 15 Oktober is die Afrikaanse taalkundige wêreld tot stilstand geruk deur die doodstyding van prof. Barbara Bosch, een van die mees geiiefde en bekwame akademici in ons vakgebied van hierdie dekade. Dié wat die voorreg gehad het om nader aan haar invloedsfeer te ieef as bloot op kollegiale vlak, sal weet dat sy ook een van die mees gebalanseerde ménse was wat die Oos-Kaap, en Grahamstad in die besonder, geken het. Binne die bestek van die 47 jaar wat haar gegun is, het sy met oorgawe 'n
more » ... gemaak van student-wees, eggenote-en mawees, en 'n staatmaker geword in die gemeenskap wat sy haar tuiste gemaak het.
doi:10.4102/lit.v19i3.565 fatcat:ukrzx3oj2neaxa2slae6wimkmu