'n Nuwe bedeling

W. N. Coetzee
1969 Koers : Bulletin for Christian Scholarship  
Met hierdie uitgawe van "Koers" betree ons 'n nuw e bedeling. Vir etlike jaargange het "Koers" volgens 'n ooreenkoms m e t die P.U. vir C.H.O. am ptelike en semi-amptelike stukke van die Universiteit gepubliseer in ruil vir finansiële ondersteuning. Hiermee het die redaksie m.i. 'n besondere diens gelewer beide aan die Universiteit en aan sy mtekenaars: aan die Universiteit om dat ons blad 'n publikasiekanaal was om die w erklike akademiese materiaal aan die publiek beskikbaar te stel; aan die
more » ... ntekenaars om dat daardeur leesstof van hoogstaande peil goedkoop aangebied is. Die deure van akademiese lewe is as 't ware oopgemaak en kostelike ware is ten toon gestel. Elkeen van die inougurele redes bv. vorm 'n belangrike bydrae op 'n bepaalde vakgebied.
doi:10.4102/koers.v36i4.1300 fatcat:7blbomzsdrbpnghxy66exhednm