Waarderingswoord aan kollegas B. Spoelstra en V.E. d'Assonville

A. Le R. Du Plooy
1993 In die Skriflig  
Twee van ons kollegas by die Teologiese Skool, naamlik B. Spoelstra en V.E. d 'Assonville het reeds die ouderdom van 65 jaar bereik. Wanneer professore hierdie leeftyd bereik, word daar gewoonlik in terme van sinodebesluite oor emeritering besin. Dit is in elk geval 'n tydstip waarop daar teruggekyk kan word na n lang tydperk van diens in die kerke.
doi:10.4102/ids.v27i2.1451 fatcat:5dclax2xwnckrfbbtksvgkxvpa