A copy of this work was available on the public web and has been preserved in the Wayback Machine. The capture dates from 2018; you can also visit the original URL.
The file type is application/pdf
.
Hersiening van die Wiskundewoordeboek
1984
South African Journal of Science and Technology
n W erkskomitee van ongeveer agt persone vergader sedert die begin van vanjaar weekliks by die Universiteit van Pretoria om onder voorsitterskap van prof. J.H . van der Merwe (Unisa) aan die hersie ning van die Wiskundewoordeboek te werk. Alle terme in die bestaande woordeboek is voorheen reeds vir kom m entaar aan ongeveer dertig medewerkers dwarsoor die land gestuur en die kom m entaar word nou deur die werkskomitee verwerk. Die komitee is ook besig om vertalings vir sowat 1 600 nuwe terme te
doi:10.4102/satnt.v3i2.1069
fatcat:q2qnraxy3zapngroetatuvkij4