Kan Sendinggeskiedenis van Kerkgeskiedenis ensiklopedies geskei word?

B. Spoelstra
1972 In die Skriflig  
Dr. A. Kuyper het met sy Encyclopaedie der Heilige Godgeleerdheid groot invloed op die ensiklopedie van die Gereformeerde teologie uitgeoefen. Hy neem Evangelistiek, Kerugmatiek en Apostoliek saam as Prosthetiek en grens die groep af as die wetenskap van die 'methode die er toe leiden kan om wat nog buiten Christus staat te Kerstenen'.
doi:10.4102/ids.v6i23.975 fatcat:4kgk34xo6rhihjhfv2dkzh4se4