Inleiding

J. H. Van Wyk
1993 In die Skriflig  
W at is die mens? Dit is 'n vraag w aaroor oor baie eeue nagedink is en w aaroor 'n eindeiose stroom geskrifte verskyn het. Dit is 'n verstom m ende vraag as in gedagte gehou w ord dat dit 'n vraag is waarin die mens hom seif bevra en dus oor hom self onduideiikheid het. Hoe is dit moontlik dat die mens nie w eet wie en w at hy is nie? In die teologie-en filosofie-geskiedenis is daar verskiilende antw oorde probeer gee op die vraag wie en w at die mens is en w at die eintiike sin van die
more » ... sin van die menslike bestaan uitmaak. Dis opvailend lioe die antwoord op hierdie vraag saamhang met die heersende denkm odel en verskuif het van 'n essensiele benadering (Plato) na 'n rasionele benadering (Kant), van 'n funksionele fokus (Jam es) na 'n stnikturele (M arx) aanpak. Die filosoof Descartes het in rasionalistiese styl geantwoord: 'Ek dink, daarom is ek ' (cogilo ergo sum). Die eksistensialis Camus meen om die sin van die lewe te ontdek in 'n voortdurende rebellie teen absurditeit: 'Ek rebelleer, daarom is ek ' {rehello ergo sum). Die materialis Feuerbach sê: 'Der M ensch ist w as er ist' (m anduco ergo sum). Die seksuele rew olusionis soek die sin van die mens in genot: 'Ek kopuleer, daarom is ek ' (coitus ergo sum). H erzog dink m eer in terme van menslike em patie en sê: 'Ek ly met ander, daarom is ek ' (com palior ergo sum). Die mense van Afrika, met hulle sterk gemeenskapsbesef, antwoord: 'Ek bestaan met ander', daarom is ek (coexislo ergo sum). Augustinus, die groot teoloog uit Afrika, kleur hierdie tem a met die evangelic en sê: 'Ek het lief, daarom is e k ' {amo ergo sum). Vergelyk in hierdie verband Spykman (1992:208-215) w aar 'n aantal m ensbeskouings kortliks bespreek word.
doi:10.4102/ids.v27i0.1675 fatcat:2zzlz2d2d5f5nlbi7adti2yxde