A copy of this work was available on the public web and has been preserved in the Wayback Machine. The capture dates from 2017; you can also visit the original URL.
The file type is application/pdf
.
Methodology for the collection and application of information on food habits and food preferences in menu planning of heterogeneous groups
2010
Journal of Family Ecology and Consumer Sciences / Tydskrif vir Gesinsekologie en Verbruikerswetenskappe
In die literatuur oor spyskaartbeplanning word daar dikwels verwys na die belangrikheid om oorweging aan kliëntfaktore (eetgewoontes en voedselvoorkeure) te skenk. Inligting oor die metodes om hierdie inligting te bekom, is goed gedokumenteer. Geen inligting word egter in die literatuur gerapporteer oor hoe die versamelde inligting oor eetgewoontes en voedselvoorkeure in die praktyk in spyskaartbeplanning aangewend kan word nie. In hierdie artikel word die metodologie wat toegepas is vir die
doi:10.4314/jfecs.v26i2.52729
fatcat:6436dlqambgglmpz644d6k6teu