Mikrobiologiese kwaliteit en veiligheid van vars produkte: Rede tot kommer?

L Richter, EM Du Plessis, S Duvenhage, L Korsten
2020 South African Journal of Science and Technology  
In Suid-Afrika word vars groente deur kommersiële kleinhandelaars en straatverkopers, asook by boeremarkte, verhandel. Landbou-uitvoere speel 'n kernrol in die Suid-Afrikaanse ekonomie. Daar word toenemend na ander Afrikalande, asook na Asië, Europa en die Midde-Ooste, uitgevoer.
doi:10.36303/satnt.2019.38.1.773 fatcat:mlp6eeftufbzrepmcr7wqyb55y