A collection of Book Reviews for Volume 20, Number 79
Editorial Office
1986
In die Skriflig
BOEKBESPREKINGS E P J KLEYNHANS 1985; G ereform eerde K erkreg. Deel 3: K erkverband en K erkvergaderinge. NG R erkboekhandel, Posbus 245 P retoria. R14.75. Hierdie publikasie bied reeds 'n d erd e 'enersgebinde volum e in 'n reeks oor G erejorm eerde Kerkireg. K leynhans p ro b eer om die beginsels van Ge reform eerde K erkreg eerlik soos d it d eu r N ederlandse canonici na die Doieansie te boek gestel is, op die stru k tu re en w erking van die Ned G eref Kerk in Suid-Afrika aan te lê. H ier
more »
... e n d a a r verwys hy n a die GKSA en NHK van A frika. Die new el-titel sê duidelik w aaroor hierdie boek handel. As geheel gee die w erk op bevatlike wyse insig in die vergaderingstruktu re van die blan ke NGKSA. Die stru k tu re van die NGKSA en nie bepaalde G ereform eerde kerkregtelike beginsels w ord as v ertrek p u n t geneem . Voord at oor kerkraad, ring, sinode en algem ene sinode gehandel word, word die plek van die "kerkverband" in die G ereform eerde kerkregeringstelsel bespreek. In hoofstukke 6 to t 8 kom ekum eniese verband, bevoegdbeid en gesag van kerkvergaderinge en effektiew e funksionering van kerkvergaderinge aan die orde. In die loop van die behandeling kom w aardevolle en bondige oorsigtelike bespreking van kerkreg telik e sowel as k erkhistoriese tem as, soms vanuit die vroee C hristelike Kerk, na vore. H ier k an verwys w ord na die "konvensie van Jerusalem " (3v), vroeë konsilies en sinodes (10-32), ekum ene en ekum eniese bewegings (118-136), kerklike a k tiw iteite van die Algemene Sinode m bt B ybelvertaling, K erkboeke, Psalm en Gesange, Belydenisskrifvertalings, kerklike tydsk rifte ens. V ir die m in d er ingewyde is d a a r ook 'n beeld van die betreklik ingew ikkelde kom m issiestelsels en invloedryke Breë M oderatuur. Die sam evattende ind ru k w at 'n m ens kry, is d at die Ned Geref K erk in SA 'n sterk ee n h e id stru k tu u r op hom self is w at op bepaalde "vlakke" betreklik onafhanklik o p ereer en hom self in aktiw iteite van Kommissies en am ptenare los van die gem eentes verw esenlik. V anuit kerkregkundige hoek kan heelw at problem e aan g eraak word. In die eerste plek is d a a r die vraag of K leynhans G ereform eerde K erkreg dan wel gereform eerde kerk reg erin g in die NGKSA aan die orde gestel het. Skryw er hiervan h et reeds v ro eër opgem erk d a t slegs die H oof van die K erk vir die k erk reg kan bepaal. Omdat die k e rk e g te r subjek van die kerkorde is, k an kerk reg nie as teologiese w etenskap nie u it die K erkorde afgelei w ord nie. Slegs die Skrif kan as b ro n v ir die reg w at die K oning n eerlê te r sprake kom. K ergreg en kerkregering, k erk reg en kerkorde, k erkorde en kerk in rig tin g kan nie op dieselfde vlak geplaas w ord nie. Die eerste hoofstuk v erraai d at "kerk v erb an d " v ir K 'n sleutelbegrip vorm. Hy stel dit gelyk aan 'n "onderlinge b a n d " w at op dieselfde belydenisgrondslag to t stand kom (1). Die bibliologiese, konfessionele, diakonologiese eenheidsaspekte (2), liefdesgem eenskap o f geloofsgem eenskap (5v) wat "kerkverband" vertoon, la at dink aan die wese van die kerk. Tog behoort kerkverband to t die w elw ese van die k erk (7); d it is o bjektief sodat 'n kerk d aartoe k an to etree (8); iets soos sinoniem v ir sinodale (klassikale) v er band (vgl 9, 10: p t 1. 3 opskrif, 26, 29, 42, 44; p t 2.4.10, 45, 51, 73, 76). K erk en kerkverband kom teen o o r m ek aa r te staan (47, 65). Dit is nie duidelik of d a a r tw ee of m eer p aralelle gesag stru k tu re is nie. W at beteken dit d at m eerdere vergaderings hulle gesag aan kerkverband ontleen (143)? 'n Mens kry die in d ru k dat "k erkverband" ook iets m eer wil s6 as sinodale verband en die "A lgemene" of "hele K erk" verteenw oordig, die kerk g roter as die gem eente. Is die Sinode ook kerk? W anneer die begrip "kerk v erb an d " sem anties m et byvoorbeeld gesinsverband vergelyk w ord, kan giesin en gesinsverband nooit soos ke rk en feerfcverband teen o o r m ekaar gestel w ord nie. Die fu n d erin g van gesag in die stru k tu re van kerkvergaderings (140v, 143, 150v, 159) kan in die lig van die Belydenis (NGB 27, 31, 32) m oeilik a a n v a ar word. K an die blote insteiling van am pte d e u r C hristus as grond geneem w ord om te bew eer dat C hristus dus self sy k erk d eu r hierdie verteenw oordigers reg eer ((33 38 139v, 147v)? Hoe rym d it m et gesag w at afgelei w ord van a/vaard ig in g (147) ? Is dit n ie gevaarlik om soos Rome gesag a f te lei van die "am p" of "kerk-
doi:10.4102/ids.v20i79.1287
fatcat:zc3fyqspn5eb7o2nks262jdoga