Christelike Hoër onderwys en die Natuurwetenskappe

J. S. Van der Merwe
1938 Koers : Bulletin for Christian Scholarship  
Dit is van belang dat met hierdie mylpaal in die geskiedenis van die P.U.K. vir C.H.O. teruggeblik word op die ontwikkelingsgang van die natuurwetenskappe aan genoemde inrigting en verantwoording in verband met toekomsideale gedoen word.
doi:10.4102/koers.v6i3.1767 fatcat:ayk4hr4subby5jtz7fogthynpu