Supersagte X-straal bronne

Alida Odendaal
2011 South African Journal of Science and Technology  
Supersagte X-straalbronne is 'n fassinerende groep astronomiese voorwerpe wat gekenmerk word deur die uitstraling van X-strale met 'n lae energie, naamlik tussen 0.09 keV en 2.5 keV.
doaj:4ab14ada168b46b39273e6714fc4c099 fatcat:n6gdxdu3qjgt7bbuhemcu7e24y