THE ROOTS OF CONTEMPORARY GOVERNMENTAL AND NON-GOVERNMENTAL ENVIRONMENTAL ACTIVITIES IN SOUTH AFRICA, 1654-1 972

Phia Steyn, Andre Wessels
1999 New Contree   unpublished
Opsomrning Die grondslae van eietydse regerings-en nieregerings-omgewingsaktiwiteite in Suid-Afrika, 1654-1972 Ten einde die eietydse regerings-en nieregerings-omgewingsaktiwiteite in Suid-Afrika na behore te kan begryp en te kan beoordeel, word in hierdie artikel 'n evaluerende oorsig gegee van die ontstaan en onhvikkeling van "environmenta1ism"in Suid-Afrika vanaf 1654 (toe die eerste maatreels ingestel is om die omgewing vanaf staatswee te bewaar) tot en met 1972 (toe die United Nations
more » ... rence on the Human Environment te Stockholm wereldwyd 'n nuwe era in die geskiedenis van "environmentalism" ingelui het). Vier fases in hierdie onhvikkelingsgeskiedenis is ge~dentifiseer, naamlik 'n lang periode van wetlike beskerming (1654-1883), ' n periode toe naas privaatbelange daar talle wildresewate en nasionale parke geproklameeris (I 883-1937), die era toe daar van proteksionisme na die bewaring van natuurlike hulpbronne beweeg is (1937-1965), en ten slotte ' n kortperiode wat as 'n omgewingsrevolusie tipeer kan word (19651972).
fatcat:33levnvm6fakjiab6aavmcynky