Die roeping tot Gereformeerde getuienis vandag, in woord en geskrif ten opsigte van politieke en maatskaplike gebiede

D. C. S. Van der Merwe
1971 In die Skriflig  
Die wêreld dink en praat vandag baie oor ontwikkelde — ryk en daarteenoor onontwikkelde — arm lande en volkere. As Gereformeerde volkie of/en kerkie is ons ons altyd baie bewus van ons armoede, swakheid en kleinheid, in óns land en ook in ander wêrelddele. Ons voel ons so klein teenoor die magtige grootsheid van die wêreld dat ons getuienis maar steeds 'n piepstemmetjie bly, wat maar alte gou afskakel omdat hy oortuig is dat hy tog nie gehoor word nie en elk geval geen drakrag of oortuigingsvermoë besit nie.
doi:10.4102/ids.v5i19.947 fatcat:5or37spuevchzdczpyvxektnpu