Soe rond ommie bos (Veronique Jephtas)

Marni Bonthuys
2021 Tydskrif vir Letterkunde  
lesers ongemaklik sal laat. Maar dit is juis wat As die Cape Flats kon praat so treffend maak-Fredericks skryf hier oor 'n amper distopiese of vervalle samelewing. Dit is 'n wêreld wat jou vriende, kollegas, leerders of huishulp daagliks ervaar. Om dit te erken, beteken jy moet jou eie gemak ontwrig. So, ons kyk weg. Of ons maak die kortverhaalbundel toe. Nietemin praat die Cape Flats voort.
doi:10.17159/tl.v58i2.11357 doaj:2a6147fd14744782b999b0faa9d17a7d fatcat:q6kppyzzd5cubpxgz43ezmhtdy