A copy of this work was available on the public web and has been preserved in the Wayback Machine. The capture dates from 2018; you can also visit the original URL.
The file type is application/pdf
.
Die wet insake die aanvang van die nasionalisering van onderwysersopleiding
1969
Koers : Bulletin for Christian Scholarship
Dit gaan hier om die W ysigingswet op die Nasionale Onderwysbeleid, Wet 73 van 1969, wat beskou kan word as die aanvang van die nasionalisering van onderwysersopleiding in die Republiek. Om hierdie wet in perspektief te plaas is dit nodig om die geskiedkundige agtergrond daarvan kortliks te skets, die inhoud van die wet in oënskou te neem, en die wet kortliks te beoordeel.
doi:10.4102/koers.v37i2.1307
fatcat:fhtln32h5re7xjieqy6jt2cacy