Some physical and chemical properties of mangrove soils at Sipingo and Mgeni, Natal

G. Naidoo, F. Raiman
1982 South African Journal of Botany  
Some physical and chemical properties of mangrove soils from two sites in Sipingo were determined and compared to another mangrove soil at the Mgeni estuary and to a nonmangrove soil at Mdloti. Generally mangrove soils were higher in clay, organic matter, cation exchange capacity, aluminium , sulphate, iron and exchangeable bases than the non-mangrove soil. On the basis of exchangeable sodium percentage and electrical conductivity the mangrove soils were classified as saline sodic and the
more » ... ngrove soil non-saline sodic. S. Afr. J. Bot. 1982, 1: 85-90 Sekere fisiese en chemiese eienskappe van manglietdraende grond van twee standplase in Sipingo en van die mond van die Mgenirivier sowel as van grond by Mdloti waarop mangliete nie voorkom nie , is bepaal en vergelyk. Oor die algemeen het die manglietdraene grond 'n hoer konsentrasie klei , organiese materiaal, aluminium, sulfaat , yster en uitruilbare basisse as die nie-manglietdraende grand besit. Op die basis van persentasie uitruilbare natrium en elektriese geleidingsvermoe is die manglietdraende grand geklassifiseer as soutagtige natriumgrond en die nie-manglietdraende grond as nie-soutagtige natriumgrond. S.-Afr. Tydskr. Plantk. 1982, 1: 85-90
doi:10.1016/s0022-4618(16)30155-3 fatcat:6zydd56okzgsrfys6wze7onlbq